Топ-100

★ Free online encyclopedia. Did you know?



                                               

Mitochondriale DNS

Mitochondriale DNS of mtDNS is klein, ringvormige DNS wat nie in die selkern voorkom nie, maar in die mitochondria. Die mitochondria bevat ook hul eie soort ribosome. Daar is honderde mitochondria per sel en hulle bevat elk talle sirkulêre chromo ...

                                               

Mitsubishi A6M Zero

Die Mitsubishi A6M Zero, Geallieerde kodenaam Zeke, was n vegvliegtuig van die Japannese Keiserlike Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die Zeros, gestasioneer op Japannese vliegdekskepe en op land, was gedugte teenstanders vir die Amerikaanse ...

                                               

Mixteeks

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Mixteke. Mixteeks is die derde belangrikste inheemse taal van Meksiko ná Nahuatl en Majaans met 480 000 sprekers in die Meksikaanse deelstate Oaxaca, Puebla, Guerrero en Chiapas. Mi ...

                                               

Mizo

Mizo is n Tibeto-Birmaanse taal wat deur 830 846 mense in Noordoos-Indie, Bangladesj en Mianmar gepraat word. Mizo word òf met die Bengaalse skrif òf die Latynse alfabet geskryf. Dit vorm saam met Engels die amptelike tale van die Indiese deelsta ...

                                               

Benjamin Mkapa

Benjamin William Mkapa was n Tanzaniese politikus wat van 1995 tot 2005 die derde president van Tanzanie was. Hy was ook voorsitter van die Revolutionary State Political Party.

                                               

Modesto

In 2000 het die stad n bevolking van 188 856 gehad: 69.58% wit, 3.97% swart of Afro-Amerikaans, 25.58 Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners, 1.24% Amerikaanse inboorlinge, 6.03% Asiaties, 0.5% Pasifiese eilanders.

                                               

Moedersdag

Moedersdag is n dag wat moeders en moederskap gedenk. Moedersdag word in Suid-Afrika op die tweede Sondag van Mei gevier. In die Verenigde Koninkryk en Ierland word n ouer tradisionele kerklike Moedersdag, bekend as Mothering Sunday, drie weke vo ...

                                               

Kippie Moeketsi

Kippie Morolong’ Moeketsi was n Suid-Afrikaanse jazz musikant wat die saxofoon bespeel het. Moeketsi was in Johannesburg gebore en was die jongste van vier broers wat elk n instrument bespeel het. Morolong is in 1983 na jare se oormatige gebruik ...

                                               

Moksja

Moksja is lid van die Wolga-Finse subafdeling van die Oeraalse taalfamilie. Dit het sowat 500 000 sprekers en is die belangrikste taal in die westelike deel van Mordowie. Moksja is een van drie amptelike tale in Mordowie. Die ander twee is Erzja ...

                                               

Helga Molander

Helga Molander was n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Das Lied des Narren, Bob und Mary, Die drei Portiermädel, en Königin Luise, 2. Teil.

                                               

Moldawies

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Moldawiers. Moldawies is n ander naam vir Roemeens. Dit was tydens die Sowjetunie en vanaf 1994 tot 2013 die amptelike naam vir die Roemeense taal as amptelike taal van Moldowa. Die ...

                                               

Molekulêre wolk

’n Molekulêre wolk is ’n soort interstellêre wolk waarvan die digtheid en grootte die vorming van molekules, gewoonlik molekulêre waterstof, moontlik maak.

                                               

Molokai

Molokai is die vyfde grootste eiland in die Amerikaanse deelstaat Hawaii met n oppervlakte van 673.4 km². Dit is net sowat 50 kilometer oos van die hoofeiland Oahu gelee en van dié eiland deur die 40 km-bree Kaiwi-kanaal geskei. Honolulu se stads ...

                                               

Molukke

Die Molukke is n argipel in Suidoos-Asie en Melanesie wat vanaf Sulawesi in die weste tot Nieu-Guinee in die ooste en die Filippyne in die noorde tot die Klein Soenda-eilande in die suidweste asook die kontinent Australie in die suidooste langs d ...

                                               

Mon

Mon is n Austro-Asiatiese taal wat deur die Mon as moedertaal gepraat word. Mon is, nes die verwante Khmer, maar in teenstelling met die meeste ander tale van die vastelandse Suidoos-Asie, nie n tonale taal nie. Mon is n erkende inheemse taal in ...

                                               

Möngke Khan

Möngke Khan was die vierde Groot Khan van die Mongoolse Ryk, van 1 Julie 1251 tot 11 Augustus 1259. Hy was die eerste Groot Khan van die Toloei-lyn en het groot hervormings teweeggebring om die ryk se administrasie te verbeter. Onder Möngke het d ...

                                               

Mongools

Hierdie artikel handel oor die taal in Oos-Asie. Vir die etniese groep, sien Mongole, en vir die taalfamilie, sien Mongoolse tale. Mongools is n Altaïese taal wat deur sowat 6 miljoen mense in Mongolie en die Chinese outonome gewes van Binne-Mong ...

                                               

Monopoly

Monopoly is een van die bekendste bordspele en is gemaak deur Hasbro en Parker Brothers. Deelnemers kompeteer om rykdom te vermag deur gestileerde ekonomiese aktiwiteite, soos die koop, huur en verhandel van eiendom. Speelgeld word gebruik en dee ...

                                               

Mont Blanc

Mont Blanc is n berg in Europa wat op die grens tussen Frankryk en Italie gelee is. Met sy hoogte van 4 810 meter is dit die hoogste berg in die Alpe en die Europese Unie en word gewoonlik as die hoogste berg van Europa beskou. Volgens n ander de ...

                                               

Montenegro

Montenegro is n land gelee in Suidoos-Europa en op die Balkanskiereiland. Dit het n kus aan die Adriatiese See in die suide en begrens Kroasie in die weste, Bosnie en Herzegowina in die noordweste, Serwie in die noordooste en Albanie in die suido ...

                                               

Montenegryns

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Montenegryne. Montenegryns is n Suid-Slawiese taalvarieteit en die amptelike taal van Montenegro. Dit word dikwels as tak van Serwo-Kroaties of Serwies beskou, maar deur ander taalk ...

                                               

Moord

Moord is n misdryf waar n persoon se lewe met opset geneem word. Die persoon wat die moord pleeg word die moordenaar genoem en die oorledene die vermoorde. As n persoon nie doelbewus doodgemaak word nie, staan dit eerder as manslag bekend. Die st ...

                                               

Moosseedorf

Moosseedorf is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 4 114 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het 89.8% van die inwoners Duits, 2% Frans en 1.5% Albanees gepraat.

                                               

Morawiese kerk

Die Morawiese kerk is in 1457 in Morawie gestig. Die kerk het sedertdien na ander lande versprei en daar is nou kerke gevestig in die VSA, Kanada, Nederland, Suriname en Suid-Afrika. Vandag is die kerk in Suriname die grootste Morawiese kerk. Die ...

                                               

Morelos

Morelos is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Bevolking: 1 777 227 2010 sensus. Hoofstad en grootste stad: Cuernavaca. Oppervlakte: 4 893 km².

                                               

Morfologie (taalkunde)

Morfologie is die studie van die vorm-betekenissisteem van gelede woorde. Morfologie identifiseer, analiseer en beskryf die struktuur van n gegewe taal se morfeme en ander linguistiese eenhede, soos onafhanklike eenhede, affikse, woordsoorte en o ...

                                               

Moskouse Kremlin

Vir ander gebruike van die woord of naam Kremlin sien Kremlin dubbelsinnigheid. Die Moskouse Kremlin, soms net "die Kremlin" genoem, is ’n historiese gefortifiseerde kompleks in Moskou wat oor die Moskwa-rivier in die suide, Sint Basilius-katedra ...

                                               

Moskwa

Moskwa en Moskou is twee verskillende weergawes in Afrikaans van die Russiese naam Москва. Die stad is na die rivier genoem. Die oorsprong van die rivier se naam is onseker.

                                               

Mount Logan

Mount Logan is n berg in Noord-Amerika wat in die Kanadese gebied Yukon gelee is. Met n hoogte van 5 956 meter is dit die tweede hoogste berg in die Rotsgebergte en Noord-Amerika ná die Mount McKinley en die hoogste berg van Kanada. Die Mount Log ...

                                               

Mount Saint Elias

Mount Saint Elias is n berg in Noord-Amerika wat op die grens tussen die Amerikaanse deelstaat Alaska en die Kanadese gebied Yukon gelee is. Met n hoogte van 5 489 meter is dit die derde hoogste berg in die Rotsgebergte ná die Mount McKinley en d ...

                                               

Mount Tasman

Mount Tasman is met n hoogte van 3 497 meter die tweede hoogste berg van Nieu-Seeland ná die nabygelee Mount Cook. Die berg is op die Suideiland in die Nieu-Seelandse Alpe gelee. Mount Tasman is ná die Nederlandse ontdekkingsreisiger Abel Tasman ...

                                               

Mount Washington, New Hampshire

Mount Washington is die hoogste bergpiek in die Noordoostelike Verenigde State op n hoogte van 1 917 meter bo seevlak. Die berg staan bekend vir sy uiters wisselvallige weerstoestande en hou die rekord vir die hoogste windsnelheid wat ooit buite ...

                                               

Benjamin Mountfort

Benjamin Woolfield Mountfort was n Engelse emigrant na Nieu-Seeland waar hy een van dié land se mees prominente 19de eeuse argitekte geword het. Hy het groot aandeel gehad in die vorming van die stad Christchurch. Hy is aangestel as die eerste am ...

                                               

Mpande kaSenzangakhona

Mpande kaSenzangakhona was vanaf 1840 tot sy dood in 1872 koning van die zoeloenasie gewees. Dit maak hom die langsheersende Zoeloekoning in die geskiedenis. Hy is n halfbroer van Shaka en Dingaan, wat hom beide as zoeloekonings voorafgegaan het. ...

                                               

Msjatta-fasade

Die Msjatta-fasade is die relief-versierde fasade van die Jordaanse woestynkasteel Msjatta wat teen die middel van die 8ste eeu n.C. ontstaan het. Die fasade het deel uitgemaak van die paleis van Msjatta, waarvan die bouvalle sowat dertig kilomet ...

                                               

Mstislaf I van Kiëf

Mstislaf I of Mstislaf die Grote het van 1125 tot 1132 as grootprins oor Kief-Roes regeer. Hy was die oudste seun van Wladimir Monomach by Gytha van Wessex. Hy kom prominent voor in die Noorse Sagas onder die naam Harald, ’n verwysing na sy oupa, ...

                                               

MSV Duisburg

MSV Duisburg is n sportklub uit Duisburg in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker het die klub afdelings vir handbal, hokkie, atletiek, vlugbal, judo en gimnastiek. Meiderich is n sta ...

                                               

Mthatha

Mthatha is tans die setel van die Koning Sabata Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp het n lughawe, voorheen bekend as K. D. Matanzima-lughawe, genoem na die eertydse Transkeise leier Kaiser Matan ...

                                               

Mülheim an der Ruhr

Mülheim an der Ruhr is n stad in Noordryn-Wesfale in Duitsland. Mülheim an der Ruhr is gelee langs waar die Ruhrrivier. Die Ruhr sluit ongeveer 12 km wes aan by die Rynrivier. Die stad het n bevolking van 166 640 in 2013 gehad en n oppervlakte va ...

                                               

William Mulholland

William Mulholland was n selfgeleerde siviele ingenieur wat met die bou van Los Angeles se gesofistikeerde stelsel van waterleidings verbind word - n grootskaalse infrastruktuurprojek waarsonder die groei van dié stad tot een van die wêreld se gr ...

                                               

Mummie

’n Mummie is ’n gestorwe mens of dier waarvan die vel en organe bewaar gebly het vanwee óf ’n doelbewuste óf ’n toevallige blootstelling aan chemikaliee, uiterste koue, baie lae humiditeit of ’n gebrek aan lug, in so ’n mate dat die liggaam nie v ...

                                               

München Internasionale Lughawe

München Internasionale Lughawe is die internasionale lughawe van München, die hoofstad van Beiere. Dit is die tweede besigste lughawe in Duitsland in terme van passasiersverkeer na die Lughawe Frankfurt, en die sewende besigste lughawe in Europa, ...

                                               

Muon

’n Muon is ’n elementêre deeltjie soortgelyk aan die elektron, met ’n negatiewe elektriese lading en ’n spin van 1 ⁄ 2. Saam met die elektron, die tau en die drie neutrinos word dit as ’n lepton geklassifiseer. Nes met ander leptone die geval is, ...

                                               

Muri bei Bern

Muri bei Bern is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 13 058 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Murrayrivier

Die Murrayrivier is met n lengte van 2 508 km Australie se grootste rivier. Dit is n wes-vloeiende rivier en loop deur die drie Australiese deelstate Nieu-Suid-Wallis, Victoria en Suid-Australie. Die Murrayrivier ontspring in die Australiese Alpe ...

                                               

Muskegon, Michigan

Muskegon is n hawestad aan Michiganmeer in die deelstaat Michigan gelee aan die mond van die Muskegonrivier. Die administratiewe setel van Muskegon County is hier gelee. Die nedersetting is in 1812 gestig, dorpstatus verkry in 1860 en stadstatus ...

                                               

Muskoviet

Muskoviet is n mika, n fillosilikaat met n plaatstruktuur wat bestaan uit n laag SiO 4 -tetraeders wat drie suurstofatome met elk van hul bure deel. So vorm hulle n vlak netwerk van seshoekige ringe. Binne-in dié lae is die bindings besonder ster ...

                                               

Mustafa I

Mustafa I Deli was van 1617 tot 1618 en weer van 1622 tot 1623 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van Mehmet III en die broer van Ahmet I. Nadat Ahmet op ’n jong ouderdom aan tifus dood is berig dat Mustafa geestelik gestrem of minste ...

                                               

Mustafa II

Mustafa II Ghazi, was van 1695 tot 1703 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van sultan Mehmet IV en het in 1703 ten gunste van sy broer Ahmet III geabdikeer. Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

                                               

Mustafa III

Mustafa III was van 1757 tot 1774 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van sultan Ahmet III en die broer van Abdülhamid I, wat hom opgevolg het. Hy was ’n energieke leier en het probeer om sy weermag en staatsdiens te moderniseer sodat ...

Users also searched:

home,

...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →